Otto Preminger

Otto Preminger
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Otto Ludwig Preminger
Geboorte (1905-12-05)5 Desember 1905
Sterfte 23 April 1986 (op 80)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Regisseur, vervaardiger, en akteur
Aktiewe jare 1924–86
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Otto Preminger (5 Desember 1905 – 23 April 1986) was 'n Amerikaanse regisseur, vervaardiger, en akteur van Joods-Oostenrykse afkoms. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Laura (1944), Stalag 17 (1953), Carmen Jones (1954), en Anatomy of a Murder (1959).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search